Jagersbosch

Diens, want ons gee om

“‘n Nasie se grootsheid word gemeet aan hoe dit sy kwesbaarste lede behandel.”

Mahatma Gandhi

Deelname

Lidmaatskap

Om die diensvoordele wat Jagersbosch aanbied te kan ontvang, moet ouer persone as lede aansluit.

Jagersbosch het ‘n nuwe tariewestruktuur vir lidmaatskap geїmplimenteer om dienste meer bekostigbaar te maak. Dit is gedoen spesifiek met die oog op lede met ‘n inkomste van minder as R3 500 per maand.

Services at Jagerbosch
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipisicing elit. Optio, neque qui velit. Magni dolorum quidem ipsam eligendi, totam, facilis laudantium cum accusamus ullam voluptatibus commodi numquam, error, est. Ea, consequatur.

Vrywilligers

Jagersbosch is betrokke by verskeie fondsinsamelingsfunksies gedurende die jaar. Sommige daarvan is staande jaarlikse geleenthede, terwyl ander lukraak opduik.

Die sukses van sulke geleenthede berus op noukeurige beplanning en behoorlike bemarking. So ook die voorbereiding van die lokaal, die verkoop van kaartjies, die voorbereiding van kos, die opruiming agterna, en so meer.

Die Jagersbosch-personeel kan dit eenvoudig net nie alleen behartig nie.

Volunteers - Jagersbosch

diens, want
ons gee om

Community Care

Registered Social Workers offer the following service:
Home visits or office appointments Assessment of new members
Emotional support to individuals and family...

Urheim Shop

Understandbly the Urheim Charity Shop is an important source of income for Jagersbosch. It operates from one of the first buildings in Stilbaai and is run solely by volunteers. The shop is situated next to the main building...