Jagersbosch se dienste draai rondom daardie basiese elemente wat alle persone in ‘n gemeenskap nodig het om ‘n menswaardige bestaan kan te voer. Om in hierdie basiese behoeftes te kan voorsien, het die kwesbare of benadeelde lede van die gemeenskap die hulp nodig van die sterkes of bevoorregtes.
Die dienste wat die bestaan van Jagersbosch regverdig:
Voedseldiens – Gesondheidsorgdienste – Gemeenskapsorg – Urheim-winkel – Melkhoutfontein – Regeringsprojekte