Jagersbosch

Diens, want ons gee om

“Ek voel die vermoë om om te gee, is die ding wat die lewe sy diepste betekenis gee.”

Pablo Casals

Verhuring van Die Waenhuis

Die Waenhuis in Stilbaai is geskik vir aktiwiteite soos funksies, vergaderings, konferensies en ander sosiale geleenthede. Dit is ook baie gewild vir klein troues, verjaarsdagvierings, huweliksherdenkings, en so meer. Die Jagersbosch kombuis word nie verhuur nie maar kan op aanvrag die spyseniering van u Funksie hanteer.

Skakel Die Waenhuis by 028-754-3489 vir die huur van die fasiliteit en toerusting.

Diens, want
ons gee om