Jagersbosch

Diens, want ons gee om

“‘n Nasie se grootsheid word gemeet aan hoe dit sy kwesbaarste lede behandel.”

Mahatma Gandhi

Lidmaatskap

Om die diensvoordele wat Jagersbosch aanbied te kan ontvang, moet ouer persone as lede aansluit. Elke lid wat gereeld van Jagersbosch se diens gebruik maak help om subsidies te vermeerder wat help om die diens fooie billik en bekostigbaar te hou.

  • Die volgende dienste is by die jaarlikse fooie ingesluit:
  • 1 Gratis noodoproep per Maand vir die 24/7 nooddiens
  • 1 Gratis bloed suiker en bloeddruk per Maand
  • 1 Gesubsidieerde maaltyd per dag
  • Toegang tot alle dienste teen Jagersbosch se spesiale lede tariewe
Services at Jagerbosch

Jagersbosch se lidmaatskapfooie is op inkomste glyskaal gebaseer. Die gemiddelde inkomste van egpare word gebruik om die kategorie klassifikasie te doen.

Die lidmaatskapfooie is as volg:

Kategorie

Inkomstegroep

Jaarlikse fooi

A-

R0-R3,000

A

R3,001-R5,000

R

B

R5,001-R8,000

R

C

R8,000+

Diens, want
ons gee om