“Gesondheidsorg behoort bekostigbaar te wees vir elke persoon.”
Ed Pastor
Projek vir Gestremde Persone
Die Kwikstertjie-fasiliteit vir gestremde persone kan 25 persone huisves. Hier word gestremde persone gestimuleer en basiese handvaardighede geleer. Dit is ‘n halfdag fasiliteit en die dienste, wat middagetes insluit, word deur die Staat gesubsidieer.